Childhood Diseases

Question
Posted by: Yolande | 2010-01-07

Q.

slegte tande

My seuntjie is nou twee en ' n half, hy was opgeneem in die hospitaal vir longontsteking twee keer laat verlede jaar. Nou sien ek sy voorste tandjie lyk sleg. Is daar iets wat ons daar aan kan doen? Hy borsel sy tande maar is nie regtig lief daarvoor nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is natuurlik baie nodig om minstens twee keer per dag jou seuntjie se tande te borsel. Indien hy nou twee slegte tande het sal die beste wees om sy tandaarts te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.