Childhood Diseases

Question
Posted by: Annie | 2012/04/30

Q.

slaap nie by ouma nie

My baba baklei vreeslik teen die slaap.
Maar by die skool slaap sy elke middag tussen 90 en 120 minute - die juffrou sê  sy is gewoonlik eerste aan die slaap.
By die huis gaan stap[ ons met haar in haar stootwaentjie vir haar middagslapie. Sy is nou 21 maande oud.
Probleem is dat sy glad nie slaap as sy die dag by ouma bly nie. As ons by haar kom is sy doodmoeg en sou ek dan met haar gaan slaap raak sy sommer voor die eerste draai aan die slaap.
(Ouma het ook probeer stap, maar dit werk nie)

Dit lyk of sy nie by ouma wil slaap nie?
Is daar iets wat ek kan doen?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hopelik sal een van ons Forum lede hier 'n bietjie raad kan gee

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.