Childhood Diseases

Question
Posted by: Janine | 2010/03/24

Q.

slaap en tande

hi, my baba is nou 3 maande en 2 dae oud. Wanneer hy moeg is en ek hom aan die slaap wil sis en in my arms hou begin hy vreeslik te huil en kwaad te raak - skop en gaan tekere. Hoekom doen hy dit en hoe kan ek dit verbeter? Tweedens, hy begin nou meer en meer sy vuisies in sy mond te drik, kan dit wees dat hy dalk tande begin kry?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om die eerste deel van jou vraag te beantwoord. Daar is verskeie redes wat hierdie ssort gedrag in 'n baba van 3 maande kan veroorsaak insl koliek, refluks of net 'n wind. Hy wys nou die eerste simptome van tandekry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.