Childhood Diseases

Question
Posted by: Antoinette | 2010/05/18

Q.

slaap en melk drink

My 2 en ''n half jaar oue dogtertjie slaap nog nie deur nie. Sy drink nog ''n bottel in die nag (baie verflou met water) en wil nog by ons inklim in die nag. Wat staan my te doen dokter?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie vraag kom byna elke dag op hierdie Forum voor. Die bottel wat sy in die nag drink moet nie verflou word nie.Indien sy in die nag in jou bed wil inklim moet sy dadelik na haar eie bed terug geneem word. Indien sy begin huil is die enigste oplossing om die 'contolled crying' metode te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.