Childhood Diseases

Question
Posted by: Bekommerd | 2010/01/15

Q.

Slaap

Dokter,

My 17 maande oue dogtertjie het seker nog net 4keer in haar lewe deur die aand geslaap. Sy het wel beter begin raak en so 2keer wakker geword.

Maar sedert die Desember vakansie slaap sy weer vreeslik sleg. Sy word so 5keer per aand wakker, en dis ' n gehuilery!!! Sy sê  ook " Eina, eina, eina!!" 

Ek dink dis dalk tande, want sy kry baie moeilik tande en die eerste " molar"  is onder uit. Verder het sy nog net 8 tande.

Kan dit die tande wees? En kan dit so lank aanhou? Dis seker nou al 4 weke wat dit so gaan. Ek smeer in die aand Stopayne aan die gums want teejel, pansoral ens. werk nie juis nie.

Moet ek haar dalk by ' n dokter kry?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie se slaap probleem is miskien as gevolg van twee redes. Eerstens kry sy nou haar kiestande wat partykeer baie seer kan wees.'n Ander moontlike rede is die feit dat sy in Desenmber maand met vakansie was.Dit kan jong kindrers baie ontstel.Moet aub nie Stopayne gebruik nie.Dit bevat onder andere kodeien wat newe effekte mag veroorsaak.Gebruik net Pansoral gel en Panado of Calpol stroop indien nodig. Sy sal met tyd weer begin slaap veral wanneer haar tande eers deurgekom het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Pearl | 2010/01/15

I' m not the expert here, but i think it could be what they call " growing pains"  too. Ask her where the pain is, if it' s in the legs, that' s what i think it is then...

Reply to Pearl

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.