Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/05/27

Q.

Skin tag

Dankie vir u antwoord op ''n vroeë r vraag.
My seuntjie is nou 7 maande. By sy ondersoek hierdie week by die Pediater het ek haar gevra oor ''n knoppie (lyk amper soos ''n blasie) by sy boudjies (by die " naat"  van die anus). Sy sê  ek moenie bekommer nie, hulle noem dit ''n " skin tag"  en kry dit baie by meisies ook. Wat dink u? Dit is nie iets soos ambeie nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n 'skin tag' en is nie 'n aambei nie. Dit sal miskien vanself heeltemal verdwyn.Indien dat dit nie verdwyn nie kan dit maklik net afgebind word en daarna sal dit afval.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Carla | 2010/05/27

Is daar enige " home remedies"  wat ek kan gebruik?

Reply to Carla

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.