Childhood Diseases

Question
Posted by: lee | 2011/01/06

Q.

Skewe tandjies

Goeiedag Dokter,

Voorspoed vir 2011!!

My pragtige seuntjie is nou 6 en het reeds sy onderste 2 melktande gewissel. Sy permanente tande het uitgekom, maar die een is gruwelooslik skeef. Moet ons nou tandarts toe gaan of kan die sakie reggestel word eers as hy ouer is?

Baie dankie soos altyd :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie dankie.Hierdie probleem met skewe onderste tande kom baie dikwels voor onder kinders van die ouderdom. In die meeste gevalle kom die tande vanself weer reg. Indien dit nie gebeur nie, wat baie onwaarskynlik is, kan hy eers later sy tandarts raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.