Childhood Diseases

Question
Posted by: Jenny | 2012/03/09

Q.

Skeelheid

Goeie dag, ek wil net uitvind. Die ou mense het geglo as babas opkyk of agtertoe kyk, kan dit skeelheid veroorsaak. Is dit waar? As daar nou niks fout is met haar ogies nie, kan niks skeelheid veroorsaak nie? Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie storie is gelukkig nie waar nie.Babas word gewoonlik met oe wat skeel is gebore of dit word vroeg in hulle lewens opgemerk. Indien 'n kind skielik skeelheid van een of beide oe ontwikkel is daar gewoonlik 'n rede of siekte wat dit veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.