Childhood Diseases

Question
Posted by: Karla | 2010/06/15

Q.

Sinus Drip

Hello Dokter,

My dogtertjie, 2 jaar oud, het al vir die afgelope week ''n sinusl drip en nou kla sy van oorpyn. Ek sukkel met sinus en my ore raak ook seer van die oorpyn. Wat kan ek vir haar ingee om die drip op te droog en die oorpyn weg te vat?

Dankie.

Groete
Karla

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is bekommerd dat jou dogtertjie 'n ooronsteking het. Sy het miskien 'n antibiotika nodig om hierdie ontsteking te genees. Die beste sal wees om haar na die dokter te neem om haar te ondersoek en te behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.