Childhood Diseases

Question
Posted by: Milla | 2010/02/23

Q.

Sinuclear Paediatric Stroop

Hello Dokter, my dogtertjie sukkel kort-kort met ''n toe/loop neus, slym en dan kry sy mangel ontstekking. Sy is nou 21 maande. Wat is die doel van Sinuclear Paediatric Stroop? Droog dit die mukus en slym op?

Jou terugvoering sal opreg waardeer word.

Baie dankie en groete
Milla

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sinuclear Paediatric stroop word gebruik vir die behandeling van toe of loop neus probleme in kinders. Dit bevat 'n oudewetse antihistamien en ook pseudoephedrine wat nie voorgeskryf moet word vir kinders jonger as 2 jaar.Gebruik liewers Salex neusdruppels of Sterimar neusspuit vir kinders.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: angelique | 2016/07/05

hi ek wil graag uitvind my 3 jarige dogtertjie ek gee vir haar die afgelope 3 weke al elke aand die sinuclear en spuit haar neus met salex , is dit gevaarlik moet stop daarmee.....

Reply to angelique

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.