Childhood Diseases

Question
Posted by: Ami | 2009/11/23

Q.

Singulair en Zytek

Goeie dag dokter en dankie vir al die raad wat u altyd gee.
My dogtertjie is 19maande oud en sukkel met allergie en ' n asmatiese bors. Die dr. het haar op Singulair en Zyrtek daagliks. Ek wil net weet of ' n langtermyn gebruik van hierdie medikasies nie newe-effekte of so iets kan he. DIt is vir my erg om so  ' n klein liggaampie soveel medisyne te gee. Ek moet ook noem dat ek ook ' n asmatiese bors het en sukkel met allergie wat hooikoors ens. veroorsaak.
Is dit veilig om vir haar hierdie medisyne te gee?
Weereens baie dankie vir u raad.
Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie medisyne behoort heeltemal veilig te wees en word baie dikwels gebruik om asma en allergiese rinitis in jong kinders te behandel.Hierdie medisyne kan ook langtermyn gebruik word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.