Childhood Diseases

Question
Posted by: Louise | 2009/10/15

Q.

Singulair

Goeie dag en byvoorbaat dankie vir die raad.

My dogtertjie (18maande)was in Mei gereeld siek met haar bors. Haar bors het erg toe getrek. Moes haar met onder andere pulmicort, adrenalien en dualin stoom. Het ook Venteze stroop ' n paar keer gegee. Ek het ook vir haar Zyrtec gegee maar het nou opgehou omdat dit gereen het. Sy is ook soos ek gevoellig vir stof ens.(ek self is ' n allergiese mens wat maklik hooi koors kry en asma. Dit was erger as kind. SOms trek my bors steeds met tye toe maar ek gebruik nie ttans daarvoor enige medikasie nie.)
Sy is nou al sedert Mei ook op Singulair. Dit het regtig ' n groot verskil gemaak. Ek het nou begin om elke tweede aand net vir haar die Singulair te gee want ek wil nie soveel medikasie vir haar gee nie. Ek kom agter die tweede dag dat haar bors toe" erig"  raak. Sy hyg bietjie in die aand. Is Singulair iets waaraan jou liggaam kan gewoond raak? Of moet ek maar net vrede maak en dit elke aand vir haar gee?
(EK hoop u verstaan.)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Singulair is gewoonlik heeltemal veilig en kan vir lang tydperke gebruik word om asma te verhoed. Die regte dosis is Singulair 4mg elke aand [nie elke tweede dag nie]

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: louise | 2009/11/26

Wat ek vir jou tik is nie om net geld uit jou te maak nie maar ek het n natuurlike produk wat uitstekend is vir asma en baie ander kwale, ek het hope getuienisse wat ek vir jou kan gee en die mense se tel nommers dat jy hul self kan skakel, wat nie meer sukkel met hul of hul kinders se asma nie.

Reply to louise

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.