Childhood Diseases

Question
Posted by: Neil se mamma | 2012/08/18

Q.

Similac advance ha / isomil 1

Hello Dok ek wil graag weet wat die verskil is tussen similac advace ha en isomil 1? As ek op die blik lees dan sien ek similac advance ha is vir babas wat fussy is as dit kom by die proteine van koeimelk en isomil 1 is vir lactose intolerent. Baba sukkel op s26 drink dit al vir amper 7 weke en kry erg kramp en lyk soms asof dit hom naar maak wat sal dokter aanbeveel? baba nou 5 maande oud.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Similac Advance HA word gebruik vir babas wat allergies is vir koeimelk.Hierdie formule bevat laktose en kan dus nie vir babas wat laktose intolerant is gebruik word.Isomil is 'n soja formule wat geen melk bevat nie en kan dus vir beide melk allergie en vir laktose intoleransie gebruik word.Probeer eers die Similac HA en indien jou baba se simptome nie verbeter nie sal dit nodig wees om Isomil1 te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Madelaine Marais | 2012/10/16

My baba is 5 maande oud sy was op similac allimentum sy het baie sleg geslaap van 4 weke af, het haar dokter toe gevat, sy is sensitief vir proteine wat in melk voorkom en ook laktose en dan ook opgetel dat sy silent reflux het. Sukkel met ''n neus wat permanent toe is, het haar so drie weke terug op similac advance ha gesit want dit is bietjie rof met die similac allimentum baie duur. Vandat ek haar op die similac advance ha gesit het gooi sy tenminste eenkeer ''n dag op en dit is asof sy slym het moet ek haar terug sit om die allimentum of kan ek haar om die isomil 1 sit?

Reply to Madelaine Marais
Posted by: ANON | 2012/09/05

My son who is a grown man thrived on similac! He too struggled with terrible colic and was put on similac and I never looked back! Very good formula which has been on the market for many years! Good luck

Reply to ANON

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.