Childhood Diseases

Question
Posted by: rynard | 2012-05-10

Q.

siek kind

Hi dokter

Ek is wat jy sal noem n gatvol raadop ouer, my dogtertjie word volgende maand drie, maar die probleem is sy is altyd siek dis regtig die een keelinfeksie het net opgeklaar dan is dit weer die maag en so gaan dit net aan en die dokters behandel elke keer net die simtome. Wat ek wil weet is daar nie n onderliggende probleem wat al die dinge veroorsaak nie. Haar geskiedenis kortliks sy het yster anemia gehad sy het behandeling gekry daarvoor huidiglik is die yster stabiel maar haar hb is hoog 15. Hulle het haar vir meckell scans gestuur en dit was negatief ons het n okulte bloed in die stoelgang laat toets negatief sy is vir cieliac siekte getoets negatief daar is n heamaglobien elektroforese toets gedoen die dokter het gese sy is fine. Maar wat my hinder is dat sy so baie siek word laas jaar was dit oor die dertig keer en sy was drie keer opgeneem met maagaandoenings onder andere rotavirus, en die jaar gaan dit nie veel beter nie. En op die stadium klae sy ook al vir n geruime tyd dat haar maag seer is, ek is eerlik as ek se ek weet nie meer wat om te doen nie. Het dokter vir my raad asb

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om jou dogter se weerstand teen infeksie te toets,dws die dokter moet haar IgG,IgA en IgM vlakke toets. Indien sy 'n creche bywoon moet sy liewers vir die res van hierdie jaar by die huis opgepas word.
Dit is ook belangrik om haar weerstand op te bou deur om vir haar elke dag 'n probiotika soos Probiflora en ook Scotts emulsion te gee.
Indien sy nie verbeter nie, moet sy deur 'n pediatriese immunoloog ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.