Childhood Diseases

Question
Posted by: Janine | 2010/05/02

Q.

siek baba - ligweg infeksie

My 4 maande oue baba het sopas siek geword met ligweg infeksie, die dr het vir hom die volgende voorgeskryf, augmenton, Karvol, iliadin, bisolvin, Is dit genoeg vir hom, sy neusie loop nou en hy sukkel baie met slym. Het jy asb enige raad om ons te help.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is byna seker dat jou babatjie brongiolitis het wat deur 'n virus ontsteking veroorsaak word.Dus is 'n antibiotika nie nodig nie.Hierdie siekte sal omtrent 10 dae aanhou en daarna sal jou baba vanself gesond word.Gebruik Salex neusdruppels soggens en saans om sy neusie oop te maak. Hy kan aanhou met die Bisolvon vir die slym op sy bors. Indien hy aanhou om te sukkel om deur sy neusie asem te haal gebruik die Iliadin druppels maar net vir 5 dae.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.