Childhood Diseases

Question
Posted by: Annelize | 2010/09/10

Q.

seuntjie van 28maande huil hom uit,as hy kop stamp

Seuntjie stamp sy kop, huil hom uit. Kom binne ongeveer 30sec weer by. Daarna baie wit oor sy hele lyf en sweeterig. Moeg daarna. Hy huil hom net uit as hy sy kop stamp of seer kry.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is tipiese 'breath holding attacks' wat dikwels voorkom onder hierdie ouderdoms groep.Hierdie aanvalle gebeur altyd na die kind seer gekry het of wanneer hy nie sy sin kan kry nie.Dit is net 'n stadiumw at jou seuntjie nou dergaan en hy sal hierdie aanvalle ontgroei. Wanneer hy sy asem so uithaal sal hy altyd weer self begin asem haal.Jy kan liggies op sy gesig blaas en dit sal help dat hy gouer weer begin asem haal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.