Childhood Diseases

Question
Posted by: NH | 2012/06/28

Q.

Seuntjie van 2 jaar brongitus

Hallo Dok

Ek het 22/06 my seuntjie (2 jaar en 5 maande) dokter toe gevat. Hy het vreeslik sleg gehoes en baie opgegooi. Sy het hom ondersoek en gese hy het boonste lugweginfeksie en het vir hom Cepodem voorgeskryf. Ek het hom gister terug gevat na dieselfde dokter omdat hy nie vir my beter geraak het nie en toe se sy (die dokter) hy het brongitus en vroee tekens van longontsteking. Ek wil net graag weet of sy (die dokter) hom dalk Vrydag verkeerd gediagnoseer het en dat hy reeds Vrydag (22/06) brongitus kon gehad het. Ek kan ook nie verstaan hoe hy so siek kon raak met die antibiotika (8ml / 2 x per dag vir 5 dae) nie. Ek wil net graag ''''n tweede opinie he.

Vriendelike groete
Nadia

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou seuntjie aan kinkhoes ly en dat hy nie brongitis het nie.Daar is die winter baie kinders wat aan kinkhoes ly. Jou seuntjie se simptome is die van kinkhoes en nie brongitis nie. Dit is belangrik om terug te gaan na die dokter en die regte behandeling te begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.