Childhood Diseases

Question
Posted by: M | 2010/02/05

Q.

seuntjie urineer nie

Hallo Dokter. My 2 jarige seuntjie wil soms in die oggend nie urineer nie - hy dra nog doeke. Hy word dan so 5h huilend wakker en wys vir my sy magie/ blaas is seer. Eers as ons hom in die bad sit en die kraan oopdraai sal hy na ' n ruk urineer. Dit het al omtrent 3 keer in 2 maande gebeur. Is dit moontlik dat sy blaas so vol is dat dit te seer is? of kan daar ' n ander rede wees? Ons is ook nie seker of ons sy voorvelletjie moet terugtrek of nie en hoe ver moet dit al oop wees nie. Het dit dalk iets daarmee te doen? Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is 'n bietjie bekommerd oor hierdie storie wat dit lyk asof jou seuntjie sukkel om te urineer. Die beste sal wees om 'n pediatriese uroloog te raadpleeg.Moet nie probeer om sy voorvelletjie terug te trek nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Olivia Arendse | 2015/05/18

My seuntjie is 6 jaar oud en hy sukkel ook vreeslik om te urineer, hy huil want dit is seer. Wat veroorsaak dit en wat kan ek doen om die seer weg te vat. Help asb.

Reply to Olivia Arendse

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.