Childhood Diseases

Question
Posted by: Bekommerde Ma | 2010/07/08

Q.

Seuntjie bly krap en trek aan penis

Goeie Dag Dr

Ek weet nie of ons bekommered moet wees nie maar y seuntjie krap al ewig aan aan sy penis .Ons was al by die Pediater en sy se dus normaal ,maar dit seker nie die heeltyd so aangaan nie.Dus amper of hy verskriklik jeuk en as ons sy hande weg neem is dit `n gehuil.Toe hy gebore was het hulle slegs 1 eiertjie gevoel, toe ons gaan vir die scans sien hulle toe wel die ander eiertjie maar dit lyk of dit nog nie heeltemal in sy sakkie geskyf het nie.Ek weet nie of dit dalk die oorsaak is nie ,maar ek is verseker dat dit hom ireteer.Het al van 1 nappy na die ander verander om te kyk of dit nie dalk dit is nie.Wat kan dit wees???

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar moet iets wees wat hierdie probleem vir jou seuntjie veroorsaak [ouderdom onbekend]Dit is definitief nie as gevolg van sy een testis wat nog nie in sy skrotum is nie.Hy het miskien 'n probleem met draadwurm ontsteking. Indien hy ouer is as 1 jaar sal dit die moeite werd wees om vir hom een 5ml dosis van Vemox stroop te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2010/07/08

Meeste seuntjies gaan deur ''n tydperk wat hulle baie besig is met hulle onderstelle. Met ons oudste (hy was toe seker so 2 jaar oud miskien jonger) het ons weer begin om vir hom daai frokkies aan te trek wat onder vasknip - die lyfpakkie. Dus kon hy nie meer sy handjies in die doek kry nie, en het sy belangstelling mettertyd verdwyn.

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.