Childhood Diseases

Question
Posted by: Tasja | 2009/03/17

Q.

Seuntjie

My seuntjie is 3 jaar en 8 mnde.Hyt al n geruime tyd puisietjies op sy boude,omtrent die gedeelte wat hy op sit,nie langs die kante of in sy lieste nie.Ekt eers gedink dis v in die sand speel,maar daar gaan lang tye verby wat hy nie in die sand speel nie.Hy eet kos wat ons maar eet,en gereeld yogurt en vrugte en soos ek se kookkos met groente ens.Ek het al verskeie sal aangesmeer soosbv nasticid ens,dan raak dit effe ligter en minder maar kom wee terug..Dis nie pynlik of iets vir hom nie.Maar dit pla my,want wat kan die oorsaak wees en waarmee kry ek dit weg?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om 'n vaste dignose van jou seuntjie se veluitslag te maak aangesien ek hierdie uitslag nie kan sien nie. Dit kan miskien 'n ontsteking van sy vel wees. Dit is nodig om 'n diagnose te maak. Baie middels is al probeer sonder enige sukses. Die beste sal wees om of sy pediater of 'n dermatoloog te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.