Childhood Diseases

Question
Posted by: BEKOMMERDE MAMMA | 2010/03/17

Q.

SEUN VAN 8 HART KWALE

HI MY SEUN IS 8 JAAR OUD EN IS GEBORE MET N HART ''DEFECT" .DAAR IS AAN LINKER HARTKAMER N KLEP WAT NIE ONTWIKKEL HET NIE EN DIE BLOED SKEI OOK NIE SO HY KRY VUIL BLOED NA SY LONGE TOE.HY MAG OOK GEEN SPORT DOEN.KAN DIE DR DIT REG MAAK?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek weet nie wanneer jou seun laas deur 'n kardioloog ondersoek is, maar dit is belangrik dat hy weer ondersoek moet word. Dit is nodig om te bepaal of die gatjie tussen die twee hoof hartkamers nou toegegroei het of nie en om die druk te meet 'n die linker en regter hartkamers.Die probleem met sy hartklep moet ook weer ondersoek word. Daar is 'n baie goeie kardiologiese afdeling by die Rooikruis kinderhospitaal in Kaapstad.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: BEKOMMERDE MAMMA | 2010/03/18

EK IS VAN EVANDER IN MPUMALANGA DIE KAAP IS BIETJIE VER LOL.EK GAAN HOM NA DR.DUNHEIMER TOE VAT IN PRETORIA SODRA EK N AFSPRAAK KAN KRY.EK WIL NET WEET OF HULLE GAAN MOET OPEREER AAN MY KIND SE HART OM DIE PROBLEEM TE HERSTEL,DIS IS MY GROOTSTE BEKOMMERNIS...

Reply to BEKOMMERDE MAMMA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.