Childhood Diseases

Question
Posted by: Michelle Jansen | 2011/02/17

Q.

Seun met geen beheer

ek het hom al by kindersielkundiges ook gehaat en hul opienie was dat hy net ADHD is en dat hul hom ook nie op medikasie kan sit nie want hy is nog te klein. en terapie is ook vir hul moeilik omdat hy nie " droog"  is nie ( hul woorde )

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seun se simptome klink nie soos die van ADHD nie.Aangesien hy al deur kindersielkundiges ondersoek is, sal die volgende stap dan wees om eers weer te probeer om sy blaas en stoelgang probleme onder beheer te bring. Hierdie probleme word 'enurese' en 'enkoprese' genoem [Eng:'enuresis and encopresis']Hy moet eers deur 'n pediatriese niersiektes spesialis ['paediatric nephrologist'] ondersoek en behandel moet word.Die beste is om die naaste akademiese hospitaal met 'n pediatriese afdeling te skakel en probeer uitvind of daar so 'n spesialis daar werk. Indien wel,reel 'n afspraak vir jou seun.LW Die spesialis moet nie 'n uroloog wees nie maar wel 'n pediatriese niersiektes spesialis [paediatric nephrologist]!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.