Childhood Diseases

Question
Posted by: Michelle Jansen | 2011/02/16

Q.

seun met geen beheer

My seun (5) sukkel met blaas en stoelgang beheer. ek het hom al by die staads dok gehaat eers het hul gese sy dikderm was verstop en dit het die senewee vasgedruk sodat hy geen gevoel gehaat het nie (2 jaar gelede) hul het sy derm " gespoel"  en toe dit nie n verskil maak nie het hul n blaas sonar gedoen (1jaar gelede) en gese sy blaas spiere is te lank en as als nie vanself regkom teen die tyd dat hy 7 is nie sal hul opereer. hy is nie hardlywig nie en het ook geen infeksie nie dis net asof hy nie regestreer sy maag wil gaan of sy blaas is vol nie. hy het nog nooit daai oomblik gehaat wat n baba gril of vries as hy piepie of nr 2 nie. op die stadum time ons hom en laat hom kort kort op die toilet sit tot dat hy gaan maar dit veroorsaak probleme by die skool en ander kinders begin hom spot. is daar enige oor die toonbank med. wat kan help of wat moet ek doen. ons het nie die fondse vir n privaat ped. nie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is beslis 'n groot probleem vir jou seuntjie en soos dit altyd gebeur wanneer kinders van hierdie ouderdom geen blaas of stoelgang beheer het nie, begin ander kinders hom nou te terg. Dit sal sy probleem net verder vererg.Ongelukkig ook het die staats-hospitaal besoeke geen verbetering veroorsaak nie.Jou seuntjie het 'n probleem met die beheer van die klep van sy blaas en ook 'n probleem met stoelgang beheer wat eintlik teen hierdie ouderdom moes al ontwikkel het.Ek weet dat julle nie 'n mediese fonds het nie maar dit is nodig om jou seuntjie so gou soos moontlik te help. Ek vermoed dat hy 'n sigologiese probleem het en die beste pad vorentoe is om 'n kindersielkundige te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.