Childhood Diseases

Question
Posted by: MaVanEngel | 2010/07/20

Q.

Seun gebore met onderontwikkelde arm

My seun is gebore met ''n onderontwikkeldelinker skouer,arm en hand. Hy het ook Spina Bifida Occulta(in baie ligte graad).
Is dit nodig om opvolg afsprake te he om sy groei te monitor. Hy is nou 7 jaar oud.
Ek het nog nie weer gegaan vanaf sy laaste X-straal ondersoek ,toe hy 7 weke oud was nie.
Hy het geen las of groei gladnie skeef of het geen pyn nie. Is dit nodig?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is eintlik nie nodig vir 'n opvolg besoek nie, maar dit sal 'n goeie idee wees om 'n fisioterapeut te raadpleeg net om vas te stel dat jou seun werklik goed vorder en dat sy spier ontwikkeling en sterkte normaal is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.