Childhood Diseases

Question
Posted by: Lizelle van Wyk | 2012/07/17

Q.

Ses jarige dogtertjie Leigh-Dre

Hi daar dokter

My naam is Lizelle en ek soek dringend hulp. My dogter is ses jaar oud en is verskriklik lewenslustig, maar net wanneer sy praat sal sy die een oomblik nog babbel en net ewe skielik ophou en voor haar uitstaar.

Dit vat n hele tydjie om weer haar aandag te kry. Jy moet letterlik aan haar raak om by te kom. Haar juffrou by skool let dit ook nou op. Is daar iets fout met my dogter of is dit net n fase?

Groete

Lizelle

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat daar wel 'n fout is met jou dogter. Dit klink soos 'n soort epilepsie met die naam [Eng] 'Absence seizures' Dit is uiters belangrik dat sy so gou soos moontlik deur 'n pediater ondersoek moet word, of nog beter deur 'n pediatriese neuroloog.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.