Childhood Diseases

Question
Posted by: rosie | 2008/10/28

Q.

serebraal gestremd

hallo my dogtertjie is nou 4 en ' n half sy is serebraal gestremd
weens die feit dat sy te vroeg gebore is (op 7 maande)
ons het eers uit gevind toe sy ' n jaar was dat sy gestremd is omdat al die kere wat sy dokter toe gevat is het die dokters net
gese gee haar tyd sy vorder net stadig omdat sy te vroeg gebore
is maar ek het geweet iets moes fout wees.sy was ok sonder suurstof vir ' n redelike tyd toe sy in die broeikas was met beboorte en daar is vermoed dat sy ook ' n besering op gedoen het met geboorte want die personeel van die hospitaal was baie
nalatig met haar so moes ons toe uitvind dat als toe nie normaal
is nie sy kry phisioterapie het ok spraak en arbeidsterapie gehad
sy kan ten volle praat nie agter met spraak soos almak gedink het sy sou wees nie sy seil ongelukkig net nog en sit met geluk mooi
sy verstaan als wat mens vir haar se wat ek wil weet is hoe weet ek of daar fout met haar heupe en rug sal wees sy het gevoel in haar bene so dis nie dat sy lam is nie maar hoe kan ek
haar help dat sy wel sal kan loop? dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is noodsaaklik dat jou meisie eers deur 'n pediatriese neuroloog ondersoek moet word. Daarna sal besluit moet word watter verdere behandeling nodig is sowel as of daar enige X-strale of ander spesiale ondersoeke nodig is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.