Childhood Diseases

Question
Posted by: Lila | 2008/10/29

Q.

Sensitiewe oë 

My seuntjie van amper 4jaar, kla gedurig oor sy oë . Hy sê  die trane stroom, nou weet ek nie wat hy bedoel nie, want daar is geen trane wat loop nie. Ek weet nie of dit dalk ' n allergie is of kan dit dalk wurms wees wat kriewel in sy neus holtes? Ek sien ook hy vryf sy neus vreeslik baie. En hy vryf altyd die buite hoekies van sy oë , nou sien ek dit lyk of die hoekies bars.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie simptome word deur egte hooikoors veroorsaak. Dit is nodig dat hy deur sy pediater getoets en behandel moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.