Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2009/09/16

Q.

Self eet

Weer my seuntjie van 2.5 jaar. Hy kan self eet, maar wil nog gevoer word. As ek hom nie in die aand voer nie, eet hy nie. Selfde by die kleuterskool. Ek kry hom te jammer om hom te los, want dan gaan hy honger kry. Wat stel u voor?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hou aan om solank jou seuntjie te voer.Hou ook aan om vir hom sy eie eetlepel te gee en probeer gereeld om vir hom te leer om self te voer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: d | 2009/09/16

My seuntjie is amper 5 en smeek my elke aand ek moet hom voer!!!!!
By die kleuterskool eet hy pragtig self, maar nie by ma nie...

Miskien is dit ' n seuntjie-ding?

Reply to d

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.