Childhood Diseases

Question
Posted by: jef | 2009/05/28

Q.

Self begin eet

Middag

Ek wil weet van watter ouderdom af moet kinders hulle self voer.

My seun is nou 1 jaar oud en wil hom laat self begin eet maar ek weet nie hoe om hom te leer en waar om te begin nie.

Kan iemand my help

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek hoop dat ons forum lede hierdie vraag sal antwoord.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2009/05/29

SIT VIR HOM SY EIE PLASTIEK BORDJIE VOOR HOM NEER MET HANTEERBARE STUKKIES KOS SOOS KLEIN REPIES VLEIS, OPGEKOOKTE GEMENGDE GROENTE, STUKKIES KAAS OF STUKKIES VRUGTE OM MEE TE BEGIN, HY BEHOORT DIT SO 1 VIR 1 VAN SY BORD AF TE EET, AS JY SIEN HY EET NIE GENOEG NIE VOER MAAR VIR HOM TUSSEN IN VAN SY ANDER KOSSIES. MOET NIE BEKOMMERD WEES AS HY MORS NIE WANT DIT GAAN GEBEUR. AS HY GOED REG KOM BEGIN VIR HOM ' N VURKIE SAAM GEE SODAT HY DIE STUKKIES KOS KAN RAAK STEEK EN IN SY MOND SIT. AS HY GOED AANGAAN KAN JY VIR HOM ' N BAKKIE FYNGEMAAK TE KOSSIES EN ' N LEPELTJIE GEE OM MEE TE EXPERIMENTEER, DIT GAAN TYD VAT EN BAIE MORS MAAR WEES NET GEDULDIG.

STERKTE

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.