Childhood Diseases

Question
Posted by: Lu | 2012/06/11

Q.

Seer Keel

More Prof.

My meisiekind (4) is al vir die afgelope 18mnde baie gesond het het seker in die tyd nog net 2keer ''n ou loopneus en hoesie gehad. Sy kla nou al van vrydag af dat haar keel seer is, sy het nie koors nie en kla nie aanhoudend van seer nie so ek glo nie dis mangelontsteking nie. As ek vir haar Ponstan gee dan is die keel beter vir so 6ure en dan kla sy weer.

Wat kan ek vir haar gee buiten ''n pynstropie? Sy het niks ander simptome nie, net die seer keel.

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is altyd belangrik om kennis te neem wanneer kinders van hierdie ouderdom begin kla van 'n seer keel. Wat belangrik is is om enige moontlike mangelonsteking te behandel aangesien dit miskien deur die streptikokkus bakteriee veroorsaak mag word. Die beste sal wees om haar dokter te vra om vir haar te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.