Childhood Diseases

Question
Posted by: San-el | 2012-09-10

Q.

seer bene

Halo Dokter, my 9jarige dogter het ewe skielik pyn in haar bobene gekry sy kan skaars loop en haar voete is so pienkerige kleur. Sy het nie baie rond gehardloop voor die tyd nie net die oggend opgestaan en kon skaars loop, wat kan dit wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Gewoonlik word hierdie soort pyn as gevolg van groeipyne veroorsaak, maar dit is baie selde of nooit dat groeipyne in die oggend eers begin.'n Ander rede kan moontlik as gevolg van van 'n heup probleem wees. In elk geval is dit nodig dat sy so gou soos moontlik deur haar pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.