Childhood Diseases

Question
Posted by: elandra | 2011/06/07

Q.

Screaming

Help asb. My 20 maande oue baba dogtertjie is bietjie grieperig, loop nuesie en borsie gehad, sy het sondag koors gehad van 38 en maandag 37.5. Gisteraand was haar koors weer normaal 34.5. Sondag wou sy nie eet nie en as sy iets drink, dan bring sy dit op. Sy wil ook nie weg gaan van my af nie, nie eers op haar eie sit nie, sy skreeu net aanhoudend en dan se sy eina eina as sy huil. Sy doen dit al ''n rukkie en voorheen was sy nie siek nie, net eina eina geskreeu as sy nie haar sin kry nie. Moet ek bekommerd wees omdat sy huil en se eina eina? Ek vra haar dan waar is die eina, maar sy antwoord nie.Druk op haar oortjies, maar dit is nie daar seer nie. Dink Dr daar is inwendig dalk iets wat pyn by haar?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is ontmoontlik vir 'n dogtertjie van 20 maande om te kan se waar sy pyn het. Ek vermoed dat jou dogterjie 'n ooronsteking het. Dit is nodig om haar so gou soos moontlik na die dokter te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.