Childhood Diseases

Question
Posted by: Amelia | 2010/12/06

Q.

Scott''s Emulsion

Goeie dag,
My dogtertjie was verlede week siek. Die dokter by wie ek haar gehad het, het voorgestel dat ek vir haar elke dag Scott''s Emulsion gee. Die dosis op die boks se 15ml 1-6jaar. Sy word in April eers 3jaar oud. Hoeveel sou u aanbeveel moet ek vir haar gee.
Hoe voel u oor hierdie vitamien aanvulling
Baie dankie vir die raad.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gewone dosis van Scotts Emulsion vir kinders van 3 jaar is 5ml een keer per dag.Scotts Emulsion is baie veilig en word gebruik as 'n Vitamien A en Omega 3 aanvulling om veral virus ontstekings in kinders te verhoed.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.