Childhood Diseases

Question
Posted by: Anon | 2012/08/07

Q.

Ryspappies op 4 of 6 maande

Hi Dok

Ek het gemengde gevoelens. Sommige van ons Pediaters se ek moet begin ryspap gee op 4 maande en ander se eers op 6 maande?

My seuntjie is nou 4 maande oud, weeg 7.4 kg / 65cm lank, drink 6 x 150ml Novalac melk? Het 3.7 kg geweeg met geboorte.

Moet ek of moet ek nie begin pap gee nie?

Baie deurmekaar.

Groete
Mamma

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se gewig is bo die gemiddeld vir sy ouderdom.Hy is ook ver bo die gemiddeld vir sy lengte.Hy vorder dus uiters goed op sy huidige formule. Daar is geen rede dat hy nou ryspap moet begin.Die beste sal wees om te wag tot hy 6 maande oud is, tensy hy vroeer tekens begin wys dat hy honger bly nadat hy sy formule gedrink het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.