Childhood Diseases

Question
Posted by: Nadia | 2010-04-12

Q.

Ryspap vir 4 maande oue baba

Hallo Dok,

Met my babatjie se 6 weke ondersoek het die Pediater aanbeveel dat ek vir hom begin ryspap gee op 4 maande. Ek borsvoed en wil graag tot op 6 maande borsvoed. Hoe moet ek maak as ek pap en wil gee en nog wil borsvoed? Wanneer is ook die beste tyd om pap te gee? Die ander ding wat ek graag wil weet is ek moet elke aand my babatjie styf toedraai met ''n kombersie sodat sy armpies hom nie pla nie, anders slaap hy nie. Is dit normaal, hy is amper 4 maande oud?

Baie dankie en groete
Nadia

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hou aan om jou babatjie te borsvoed en begin ook om ryspap soggens en saans te gee.Hou ook aan om hom styf toe te draai [Eng. 'swaddling'] tot hy omtrent ses maande oud is.Daarna sal dit nie nodig wees nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.