Childhood Diseases

Question
Posted by: NH | 2010/05/06

Q.

Ryspap

Hi Dokter

Ek het vir my seuntjie (vandag 4 maande) verlede week (op 16 weke) bietjie ryspap so 17:00 in die middae begin gee (net 1 telepeltjie). Sy magie het nog altyd goed (eenmaal per dag gegaan), maar sy magie het nog glad nie gegaan vir die laaste 3 dae nie? Ek het gistermiddag begin om vir hom 2 telepeltjies pap te gee (hy eet alles baie gemaklik op). Dit het vandag vir my gelyk asof hy " druk"  maar niks gebeur nie? Enige raad?

Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk wel asof die ryspap jou baba se hardlywigheid veroorsaak. Die beste sal wees om daarmee op te hou en vir hom 'n ander pap soos bv baba mielie pap of Cerelac te gee. Intussen sal dit nodig wees om een baba gliserien setpil te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2015/01/11

Dokter my seun is die 20ste januarie vier maande oud, hy is n bors baba. My kraam verlof kom tot n einde en ek kan glad nie meer uit melk nie maak nie saak hoe veel keur ek probeer nie. Ongelukkig moet ek nou vir hom begin formiele gee,sy maagie werk 2 keur n week hy is gladnie hartleiwig nie maar kan ek hom nou op 4 maande op ryspap sit ?

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.