Childhood Diseases

Question
Posted by: LG | 2010-09-06

Q.

Rusteloos

Hi Dokter
My dogtertjie is Vrydag 6 maande oud, en gewoonlik het sy net so 2 keer deur die aande wakker geword. Sy gaan deur die aand sonder ''n bottel vandat sy 3 maande oud was. Maar vanaf verlede week is sy baie rusteloos en slaap baie min deur die dag en aand. Ek kan sien dat sy baie moeg is, maar dit lyk of iets haap pla. Niks in haar roetine het verander onlangs nie, behalwe dat sy 2 weke terug klein bietjie pap in die oggende by die kleuterskool kry (en ook naweke by die huis). Sy het nie koors nie, en daar is nog nie aanduiding van ''n tand nie, behalwe dat sy vreeslik baie " drool"  en alles in haar mond wil druk! Ek het gehoor dat Rescue Remedy druppels sal help om haar rustig te maak - is dit veilig? Hoeveel druppels en kan ek dit in haar bottel melk in die aand gee?
Dankie vir u tyd

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba wel rusteloos is as gevolg van die feit dat sy nou besig is om haar eerste tande te kry. gee vir haar Panado stroop net waneer dit nodig is en nie elke nag nie, net waneer sy baie rusteloos is.Rescue druppels behoort ook veilig te wees maar dit bevat alkohol.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.