Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2012-06-29

Q.

Rumatiek Koors

Dankie! Wat moet ons doen om te toets daarvoor?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is net nodig om jou seuntjie na die dokter te neem. Die dokter sal besluit of enige toetse nodig is of nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Henry Barnes | 2013-11-01

Ek het rumatiek koors gehad as kond, 8 jaar oud. Ek is nou 42 en wil net weet of mens dit 2 keer kan kry, omdat ek skielik pyn in die skouer en bobeen het en kan voel dit is fisies in die been, en ek ook die een aand baie hoe koors gehad in so mate dat ek heeltemal nat gesweet was, met my rumatiek koors het dit wel n "geraas" op die hart gelos soos die dokters dit toe beskryf het en ek wil nie onnodige kanse vat nie. Kan u my dalk net meer inligting gee. Dankie Henry

Reply to Henry Barnes

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.