Childhood Diseases

Question
Posted by: Roos | 2009/04/08

Q.

RSV continue

Beste Prof

Ek verwys na inskrywing 1028 en u voorstel dat my 14 mnde seuntjie sukkel met erge refluks en deur ' n pediatriese pulmonoloog ondersoek moet word. Hy het al vir ' n barium-sluk gegaan - en dit het gewys hy het nie refluks nie. Ek hoor Rosavin (spelling) wat kindertjies deur ' n ' butterfly'  kry werk vir RSV. Is dit so?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

'n Barium sluk is nie 'n goeie metode om reflukd te diagnoseer nie. Dit beste ondersoek is 'n 'pH Probe'. Jou seuntjie moet deur 'n pediatriese pulmonoloog ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.