Childhood Diseases

Question
Posted by: Nadia | 2012/07/23

Q.

RSV

Hallo Dokter

Ek wil net graag weet hoe gereeld ek my 2 jarige seuntjie kan stoom met Atrovent en Pulmicor - hy was 4 weke terug gediagnoseer met RSV en was intussen weer gesond, maar is vanoggend weer siek. Hy hoes, sy neus loop en sy borsie " huig" . Ek het nog Atrovent en Pulmicor. Hoe gereeld kan ek hom stoom en hoe veilig is dit?

Baie dankie
Nadia

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die Atrovent en Pulmicort kan twee keer per dag gebruik word. Dit is nou die seisoen vir RSV onsteking in jong kinders.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2012/07/23

Hou hom net fyn dop vir pneumonie / longontsteking....as hy lusteloos word en net sit en niks doen nie, kan jy redelik seker weet hy''s oppad longontsteking toe. TEe van my seuns het dit laasjaar gehad, my outjei wat toe 2.5 was het twee keer in ''n paar maande longontsteking gehad.

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.