Childhood Diseases

Question
Posted by: rina | 2008/09/16

Q.

Rotus virus

My kleinseun is in die hospitaal op die oomblik met die rotus virus, gister se bloed toetse het gewys sy imuun stelsel is besig om te verbeter van -3 tot 3, die bloed toetse het ook gewys dat sekere deeltjies in sy bloed verswak het, volgens my skoondogter het sy op sy kaart gesien party tellings is af, is dit nou te doen met die virus of is daar nou iets anders verkeerd, die hospitaal het ook slym in sy braaksel gestuur vir ontleding, ons is so bekommerd oor die baba, so kan Dr asseblief aan ons meer duidelikheid gee oor al die toetse

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ongelukkig is dit onmoontlik vir my om enige inligting in die verband te gee nie aangesien ek nie weet watter toetse gedoen is nie. Rotavirus veroorsaak 'n erge vorm van diarrea in babas. Deesdae met die regte behandeling en veral met die regte vloeistowwe behoort jou kleinseun gou weer beter te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.