Childhood Diseases

Question
Posted by: Anon | 2008/12/20

Q.

Rota Virus

Naand. Ek wil baie graag weet as ' n kind van 4 en ' n half jaar met die rota virus in die hospitaal was vir ' n week, hoe aansteeklik is dit vir ander persone om naby hom te kom of sy omgewing waar hy bly? Moet mens babas wat nou 3 weke oud is van hom af weghou? Is dit gevaarlik en aansteeklik. Hoe lank is die virus nog aktief? Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die Rotavirus is baie, baie aansteeklik veral vir babas en jong kinders maar ook vir volwassenes.Die virus bly aansteeklik vir minstens 10 dae na die tekens en simptome van ontsteking verby is.Dit is uiters belangrik om gereeld jou hande te was voordat jy aan jou baba raak. Nadat jou hande gewas is gebruik een van die alkohol handewas middels en vryf baie goed in.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.