Childhood Diseases

Question
Posted by: Lizzy | 2012-05-27

Q.

Rooi uitslag

My dogtertjie van 5 maande het ''n knoppierige rooi uislag op haar geslagdele. Dit is seker nou al ''n week en niks vat dit weg nie. Ek het sink en casterolie salf gesmeer wat ek vir brandboude gebruik, maar dit help ook nie. Ek dink nou dat dit ''n swam (soos sproei) is. Wat kan ek daarvoor gebruik? Ek het Procutan Room. Ek borsvoed haar en ruil gereeld haar doek, dis hoekom ek nie kan dink dat dit brandboude is nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam met jou dat dit moontlik is dat jou dogter se uitslag as gevolg van 'n swam onsteking is. Gebruik Nystatin room minstens twee keer per dag. Indien die uitslag nie na 5 dae beter is sal die beste wees om haar pediater te vra om haar te sien.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.