Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010-08-11

Q.

Rooi oortjie

My seuntjie is 9 maande. Hy het al 3x oorinfeksie gehad met antibiotika. Toe is hy ENT toe die 3de keer, wat voorgestel het ek bring hom weer in September dat hy kan kyk of die vog en rooi opgeklaar het (tensy ek voor die tyd sien hy is siek). Hy het steeds (deur die winter) ''n loopneusie en het gister ''n ligte koors gehad. Ek gee illiadin. Ek het hom gister by die dokter gehad wat gesê  het die een oortjie is rooi en die keeltjie. Sy het egter nie antibiotieka gegee nie, tensy hy weer koors kry sal sy ''n voorskrif gee. Hy het nog nie weer koors gehad nie. Sal hierdie rooi oortjie heeltemal regkom in die somer, as die neusies ook nie meer so loop nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort oorontsteking kan partykeer maande lank aanhou. Dit is nodig om jou baba se neusie oop te hou deur om soutwater neusdruppels te gebruik en nie Iliadin nie.Bou sy weerstand op deur om gereeld vir hom 'n probiotika soos Reuteri te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: susan | 2010-09-18

my dogtertjie is 2weke en haar neusie is vreeslik toe die dokter het vir my salex en iliadin gegee maar dit werk nie ek het ook so suig pompie wat ek gebruik om van die goed uit te suig is daar dalk iets ander wat ek kan gebruik vir die toe neusie en mag sy al water drink

Reply to susan

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.