Childhood Diseases

Question
Posted by: Annie | 2012-03-27

Q.

rooi kolletjies rondom baba se mond

My dogtertjie 20 maande het fyn rooi kolletjies rondom haar mond.

Ek weet baba''s wat dummy suig kry dit partykeer, maar sy het nog nooi dummy of bottel gedrink nie.
Sy het n tuitbekertjie, maar sy loop nie daarmee in haar mond rond nie.

Sy kwyl baie (vermoed agv tande) maar daar is ook kolletjies op haar bolip.
Dit lyk nie of dit haar pla nie en dit is sommige dae dowwer as ander dae.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

My is heeltemal reg, hierdie soort uitslag kom gewoonlik voor as gevolg van suig op 'n dummy. Ek vermoed dat jou baba hierdie uitslag nou kry omdat sy nou kwyl as gevolg van tande kry. Dit behoort wonder enige behandeling op te klaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.