Childhood Diseases

Question
Posted by: Tania | 2012/04/16

Q.

Roll-on

Goeie dag

Ek het onlang begin agterkom dat my dogtertjie onder haar armpies na sweet ruik. Sy is nou vyf jaar oud. Ek wil net seker maak of dit veilig is om grootmens roll-on vir haar te gee om te gebruik, ek is nie seker of sy dit mag gebruik nie? As dit nie goed is vir haar nie, wat anders kan ek vir haar gee om te gebruik?

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie is maar 5 jaar oud en die vraag is nie watter 'roll on' sy moet gebruik, maar hoekom dit nou al nodig is? Die feit dat haar armpies op haar ouderdom van 5 jaar na sweet ruik is gewoonlik die eerste teken van 'n vroee puberteit.Dit is nodig dat sy deur haar pediater ondersoek moet word om te besluit of enige spesiale bloed toetse nodig is of nie.Intussen kan sy 'n roll on gebruik wat nie alkohol bevat.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.