Childhood Diseases

Question
Posted by: Dina | 2010/04/06

Q.

Rol om

My seuntjie is nou 5 maande gewees. Hy rol al tot op sy sy, maar nog nie tot op sy magie nie. Hy het elke dag wel " magie-tyd"  by die kleuterskool. Hy lag al hardop en vat ''n voorwerp as ek dit vir hom gee. Hy sit al mooi regop (amper alleen) en sy nekkie is sterk. Is dit ''n probleem dat hy nog nie omrol nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Nie die feit dat jou seuntjie nog nie omrol nie is nie 'n probleem nie. Hy is gesond en vorder goed in al die ander opsigte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.