Childhood Diseases

Question
Posted by: ami | 2009-01-21

Q.

re:melk

Hallo weer dokter.
Ek verwys na u antwoord op my vraag 947.

My dogter is nie allergies waarvan ek weet vir melk nie maar ek was allergies vir koring mielies en aartappels as kind en daarom het die pediater gese ek moet haar op NAN HA sit.
Sal dit steeds ' n verskil maak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen bewys dat jou baba allergies is vir melk. Sy kan op die NAN HA2 bly totdat sy 12 maande oud is. Haar pediater moet haar dan toets vir melk allergie [RAST toets] Indien die toets negatief is kan sy of Nido of gewone volroom melk drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.