Childhood Diseases

Question
Posted by: tears | 2008/10/16

Q.

regte keuse

HI Dr,

My miesiekind is vandag 20 maande oud. Is gister vir die eerste keer na ' n dagmoeder. Sy was al so baie siek dat die pediater verlede jaar julie gese het ons moet haar nie in ' n kleuterskool sit nie.

Dit lyk of sy haar eerste dag geniet het

Ek' t gewoonlik ' n baie groot probleem dat sy net aan haar pa geheg is maar gisteraand toe ek haar gaan haal die hele aand wou sy niks van pappa weet nie net toe sy wou gaan slaap kon hy haar vat.

Sy gaan van volgende week af 2 keer ' n week na dieselfde dagmoeder toe en van volgende jaar kleuterskool toe. Was dit die regte keuse om nou al te begin met die dagmoeder?

Die pediater het gese ons moet vir haar scotts immulsion gee vir haar immuniteit is dit goed genoeg?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Alles is normaal hier,net 'n bietjie tydelike skeidingsangs.Dit was beslis die regte keuse. Viral Choice Junior is 'n beter keuse vir haar immuniteit.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.