Childhood Diseases

Question
Posted by: karen | 2012/05/02

Q.

regop sit

hi,
Ek wil net weet my dogtertjie is nou 1 en half maand oud. Sy is baie sterk in ha nekkie, sy hou hom al regop van baie lank af al. Maar nou begin sy haarself regop " druk"  en wil reg op sit, sy het verlede week amper helemal regop gesit op ha eie. Is dit normaal? Van watse ouderdom af begin hul regop sit? Is dit sleg vi haar as ek ha regop help maar vashou dat sy sit?

Dankie baie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba is werklik baie sterk en vorder ook baie goed vir haar ouderdom. Babas begin eers op 6 maande om op hulle eie te sit.Sy is nog te jong om nou al te probeer leer hoe om te sit. Op haar ouderdom is dit belangrik dat sy eers leer om haar kop van haar bed te lig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.